Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Mosselbaai is 'n oulike dorp, daar is baie winkels en interessante plekke om te sien. Dit maak nie saak waar mens in Mosselbaai ry nie, die see is oral sigbaar. Die mense is baie vriendelik. Net jammer die dorp brei teen 'n tempo uit en raak nou oorbevolk."
"Ons familie kom vir seker weer Greyton toe. Het ontbyt by Vanille geniet en die rustige atmosfeer was heerlik. Grasperk en speelterrein by Vanilla maak dat jonger kinders hulself kan besig hou en ook 'n lekker tyd kan geniet saam met ouers."
"We discovered the Stellenbosch University Botanical Garden. A hidden gem, offering peace and quiet on a Monday morning, away from the hustle and bustle in the streets. The Katjiepiering Restaurant in the garden offers great food at reasonable prices and one can sit and relax there for hours!"
"What an experience the Franschhoek Wine Tram was, highly recommended, but stay overnight! Plenty of shops in the area to pick up your provisions when staying in self-catering accommodation. Not far away from Cape Town but it really feels like you're out in the country - absolute bliss!"
"Pragtige dorp met uitsonderlike mooi omgewing ten spyte van die lae reënval die afgelope tyd. "
"Daar word dikwels oulike goed gereël, soos toe ons daar was, was daar 'n boeremarkie en 'n kunsuitstalling. Netjiese dorp met vriendelike inwoners. "