Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Suburb is quiet and it is easy to navigate."
"Baie goeie toeriste-gebied. Naby die see, berge en dit wat daarmee gepaard gaan."
"Lekker omgewing vir Afrikaans sprekende mense met goeie eetplekke en winkelsentrum. Gesellige koffie plekke. Goeie wynplase."
"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Sonsig"Beste en netjiesste dorp in Suid-Afrika; vriendelike mense en skoon strate."
"Ek het nie gegaan om die dorp te verken nie, en vandaar die gemiddelde 3 sterre. Het vlugtig die plaaslike supermark besoek, en wat ek in en om die besigheidsarea gesien het was baie skoon, rustig en 'n aangename ervaring."
"It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat. "
"If you do not know the area it is better to find out where to go after hours. But we live in a country with huge problem so you can never be to safe."
"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."
"Beautiful old buildings, quaint town, but will always be a "passing through" place for me on the way to the sea."
"Groenpunt is naby al die sentrale Kaapstad toeriste-aantrekkings geleë en lê tussen die sakekern en die Seepunt wat dit toeganklikheid maklik maak. Daar is nie erge verkeer van daar af stad toe nie. Dit lê op die hoofroete en ook naby die nuwe stadium in Groenpunt."
"Baie aangename plek om te besoek al het die wind redelik gewaai. Sal beslis weer in die Strand gaan vakansie hou of selfs net vir 'n naweek weggaan."