Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Ek was verbaas om te sien hoe lekker na aan die see/strand die plekkie is. Baie veilig en skoon, rustige area."
"Franskraal as toeristebestemming is vir seker 'n moet vir elke mens wat Suid-Afrika besoek!"
"Die Strand is 'n uitstekende toeristebestemming. Die wind kan egter soms lastig raak en omdat die Strand 'n gewilde plek is, kan dit by tye "nogal" besig raak. "
"Ons het ons eie wyntoer deur die omgewing gehou, oral wyn geproe en aangekoop by die wynkelders, heerlike Chardonnay en Sauvignon Blanc ontdek, ons het oral vriendelike diens en gasvrye mense ervaar, Robertson het pragtige, groen tuine by hul toeriste-bestemmings, en oral is 'n heerlike ontspanne en gesellige atmosfeer!"
"There is nothing to do in Bot River. Its a small town just to live in however Hermanus is not far from there and neither is Caledon."
Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Flat at Sea Self-catering"Dis die ideale plek as jy wil ontspan. Skoene uitskop en die mooi ligging wil aanskou. See-uitsigte is asemrowend en die area is sentraal geleë. Baie veilig en baie netjies."
"Was mal oor die Saterdagoggend "vibe". Van Mooiuitsicht drankwinkel se vrolikheid tot Boplaas se flair."
"Daar is nie 'n lekker strand vir kinders nie, maar gelukkig nie ver om te ry na 'n strand toe nie."
"The roads are in a bad condtion, there is also road works on the R44. Other then that its not bad at all. "
"Pragtige historiese dorpie vol vriendelike mense! Paddagang Restaurant was 'n wenner!"
"Dit is 'n pragtige strand. Daar is baie goeie restuarante om van te kies met heerlike kos en goeie diens."