Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Boulders Lodge & Spa

"So much to see and do in Oudtshoorn!"

Britanniabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik."

Bellville, Wes-Kaap

Weltevrede Akkommodasie

"Safety of the place made us feel free and comfortable, we really enjoyed our stay."

Onrus, Wes-Kaap

Onse Onrus Huisie

"Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Sentraal geleë vir uitreik na Stilbaai, Jongensfontein en Witsand."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Bord De Mer

"Baie mooi dorp met 'n skoon strand."

Glentana, Wes-Kaap

Keanu

"Wow, ek kan net goeie dinge van Glentana se puik skoon area en skoon strand het sommer dadelik my oog gevang. Al wat kort is 'n supermark in die area. Visgraat het die lekkerste kos en die atmosfeer is tipiese see-vakansie atmosfeer."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat 2

"Paternoster is my nuwe gunsteling vakansie plek!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Lodge 96

"Oudtshoorn is n heerlike sentrale plek om oor te bly, naby Knysna, Wildernes, Victoriabaai, George en net buite die dorp is daar baie attraksies vir toeriste. Bv die Kango-rotte en Wilgewandel asook volstruisplase en die inwoners daar is baie omgewingsbewus."

Wildernis, Wes-Kaap

JustFor2

"Die natuurskoon is wonderlik. Ook lekker skoon uitgestrekte strande. Naby aan ander dorpe wat dag uitstappies baie gerieflik maak. Sal altyd weer teruggaan. "

Die Crags, Wes-Kaap

Sweetwater Farm Cottages

"Loads to do in the area!"

Brackenfell, Wes-Kaap

Brackenfell Accommodation

"Brackenfell is lekker sentraal as jy meer as die Kaap se middestad wil besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Berbia Country House

"Knysna is pragtig."

Vanwyksdorp, Wes-Kaap

Paddagaste

"As jy stilte, rus en vrede benodig vir siel is Vanwyksdorp die plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 505

"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."

Heatherlands, Wes-Kaap

Pillow & Fern

"Dankie ons het ons tydjie in die area geniet."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Een van die beste bestemmings waar ek al vakansie gehou het. Daar is altyd iets te doen, iets te eet en iets te sien. Kan die bestemming werklik aanbeveel. "

Arniston, Wes-Kaap

16 on Main

"Arniston het my aangenaam verras. Sal verseker weer daar verby gaan. Die uitstappie na die grot was een van die hoogtepunte."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Ons Strandhuisie N5

"Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders."

Robertson, Wes-Kaap

Vigne Cottage

"Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak."

Die Crags, Wes-Kaap

Antlers Country Lodge

"Wynplase en goeie eetplekke is hier volop en naby aan Keurboomstrand wat ‘n lieflike groot strand is."

Greyton, Wes-Kaap

Owl Lodge

"Beautiful, quaint little town in fantastic setting. "

Voëlklip, Wes-Kaap

Home Grown

"Die mooiste strande lê teen Voëlklip!"

Vishoek, Wes-Kaap

La Sal Guest House

"Een van die beste plekke om vakansie te hou."

Blad
Blad 1563 - Wys 46861 tot 46890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang