Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Rustige Weskus dorpie waar jy kan wegbreek en rustig wees maar tog naby aan verskeie omliggende dorpe sou jy meer wou sien en doen. Lekker eetplekke en heelwat is troeteldier vriendelik."
"Het is niet groot maar heeft prachtige old Dutch houses. Het is er gezellig en het is omringd door 3 bergen, wat dan ook veel mogelijkheden biedt voor wandelingen."
"Een van die mooiste bestemmings aan die Weskus. Hul lagoon is die mooiste in die land!"
"Doringbaai is 'n bekoorlike en piepklein plekkie wat jy sommer tjop-tjop kan deurstap. Die ewe pragtige Strandfontein is ongeveer 7 km van Doringbaai geleë vir diegene wat die omgewing wil verken."
"To go out for dinner you have to know were to go, the centre is ot that cosy. For exploring the Cape, it is well situated. If you like to go for a drink in the evenings I would choose a different spot."
"Ons kom al die pad van Limpopo en het al op ander dele langs die Kaapse kuslyn gaan vakansie hou. Ons sal nie graag in Mosselbaai self wil vakansie hou nie aangesien dit te bedrywig is daar, maar Danabaai, Hartenbos ens. waar dit rustig is, beslis. Ons is oorweldigend beïndruk, eintlik verras, deur die fantastiese diens en vriendelikheid van die besighede en algemene publiek van Mosselbaai wat ons ondervind het tydens verskeie besoeke tydens ons verblyf in die omgewing. Absoluut puik!"
"'n Stil dorpie met pragtige uitsigte, uitstekende restaurante en vreeslik gerieflik geleë."
"Vir ons plattelandse mense is die stad maar effe raserig, maar ons kon met gemak aan die slaap raak en het heerlik gerus snags. Die ligging is heerlik sentraal en naby aan goeie winkelsentrums en die lughawe."
"Pragtige kusdorpie met heerlike restaurante en wegneem-ete plekke. Baie sentraal geleë. Naby die Strand, Stellenbosch, Pringlebaai en selfs die Kaap!"
"As die natuur in jou are is, is 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park ook die moeite werd."
"Bedrywige dorp, mooi geleë en het die nodige besighede. Pragtige padstal Kardoesie buite die dorp bokant die Piekenierskloofpas."
"Beautiful plek en lekker stil, veral buite seisoen, perfek vir daai ontspanning wat ons na gesmag het! Franskraal is lekker naby aan Hermanus en Gansbaai wat altwee net so mooi is!"
"Dis so 'n interessante historiese plek. Daar is baie om te sien en doen. Dis veilig en jy kan gerus n paar dae daar gaan rus."