Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Flat at Sea Self-catering"Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie."
"Pragtige plek en soveel om te doen. Die voer van die olifante was besonders en om in die bos te stap was onvergeetlik mooi. Bootrit is absoluut 'n moet."
"Durbanville is 'n aangename omgewing met genoeg eetplekke as jy nie lus is vir selfsorg nie. Ook naby enige ander plek in die Kaap-omgewing."
"My besigheid is Riebeeck Kasteel en derhalwe is dit bietjie uit die pad van al die eetplekke in Riebeeck Kasteel."
"Dit is nie so ver uit die Kaap nie so dit is maklik om vir 'n naweek te kom. Al die winkels is ook daar om te kry wat ons benodig. Langebaan as 'n geheel het 'n vriendelike gemeenskap met heelwat aktiwiteite. Om deur die natuurreservaat te kon hardloop was 'n belewenis. Mooi herinneringe van Langebaan en ons kom definitief terug!"