Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Noordhoek is a lovely area, with a long beach stretch and many quaint restaurants. Check out the Red Herring Trading Post (their food is divine)!"
"Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat lief is vir die natuur. Dit is nog pragtig ongerep. Oppas net met motors met 'n lae grondvryhoogte, want die grondpad was in 'n slegte toestand. "
"The Sedgefield area is lovely, and central to Knysna and George."
"Die Strand en Gordonsbaai is wonderlike plekke. Ek woon in Jeffreysbaai en wanneer ons na die Wes-Kaap gaan, wil ons lekker bly en daarom bespreek ons waar dit mooi is. "
"Agulhas is good for the soul! It's quiet beauty and unhurried pace is what many people appreciate."
"As a regular local visitor to Stellenbosch, it is a great place to visit from beautiful architecture, great atmosphere along the pavement cafes, good boutique shops and a delightful Botanical Garden. Great restaurants too! "
"Baie moeite word ook in die dorp gedoen. Ek dink julle koerantjie en julle aandag aan detail is besonders. Die bome wat in die hoofstraat staan waarvan beeldhou werk gedoen is, baie kreatief. Die dorpie was pragtig."