Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Baie uitgebrei oor die jare, maar steeds 'n aangename plek om te bly - vernaamlik in die voorstad waar ons onsself bevind het."
"Dis 'n oulike dorp met genoeg aantreklikhede vir 'n gesin met kinders. Lekker weer en 'n lekker see. Die omgewing is mooi skoon en netjies en dis goed om te sien dat die dorp vooruitgaan met elke jaar wat verby gaan. Dis beslis een van ons gunsteling bestemmings."
"Enjoyed Shelly Point Beach, the quaint harbour, The Palms, Stompneus Bay and calmness of St. Helena. Whale watching a treat! Many in the calm bay!"
"Absoluut fantasies, vertoon skoon en netjies, voel of jy in 'n ander land is. Alles is georganiseerd en die buurt is baie goed versorg."
"Ek is mal oor Kaapstad en sal die plek oor en oor besoek."
"Sal enige tyd sommer daar bly, dis rustig, skoon, veilig en die mooiste mense daar. Die see is pragtig en so ook die strand."
"Dit is effens klein en stil vir 'n gesin met kinders, maar perfek as jy net 'n breek nodig het van alles."
"Montagu is just a place, but The Country hotel makes it a destination. I am very happy to have stayed there."
"Die beste natuurskoon en poeletjies en rotse om seesterre, skulpe en vissies asook verskillende voelsoorte, skilpaaie, en hasies te sien van naby."
"Very clean, well managed town, lots of fun. We felt safe. Lots of walking trails. Enough restaurant options at the small waterfront."