Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"Kleindorp-juweel met verskeie toerisme aantreklikhede."

Greyton, Wes-Kaap

Die Wasbak

"Fabulous en sal altyd weer teruggaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Purple Daisy Guest Studio

"Opregte vakansie-atmosfeer vir enige avontuurlustige mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Quayside 301

"There's a lot we couldn’t cover in 5 days, but satisfied with all the places we went to. We plan to return."

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Stunning venue and friendly people."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beach House Britannia Bay

"Be aware of loadshedding, the local shops have everything you could need, a peaceful town with friendly people."

Wildernis, Wes-Kaap

Fairy Knowe Hotel

"Just simply awesome!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Gordon’s Shore Luxury Apartments

"Die munisipaliteit bied baie vir vakansiegangers, lekker staproetes en mooi skoon strande met gymgeriewe langs die see"

Pringlebaai, Wes-Kaap

Bernards Breeze

"Die strand en dorpie is mooi skoon en baie ingestel op natuurbewaring. Daar is 'n klein winkelsentrum waar die basiese aankope gedoen kan word. Ons het egter ons inkopies vroeër gedoen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Gerhard's Rus

"Die dorp is mooi, skoon en netjies, die mense is baie vriendelik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lekke Bly

"Kaapstad is pragtig en was dit opvallend hoe vriendelik mense is. Dis verseker aanbeveling vir toerismebestemming. Ons is so bevoorreg om in ons eie land die mooiste mooi te hè."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"Ons eerste keer en wat 'n belewenis, R62 sien ons binnekort weer!"

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Station Calitzdorp

"Baie mooi ou geboue en huise."

Tulbagh, Wes-Kaap

Wittedrift Manor House

"Fantastiese, pragtige omgewing"

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"'n Rustige en pragtige dorp vol vriendelike mense."

Wildernis, Wes-Kaap

Touching Touws River Lodge

"Wilderness is a place one could never tire of."

Swellendam, Wes-Kaap

Rosehaven Cottage

"Ongelooflike mooi dorp met die lekkerste restaurantjies en lekker mense."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sandy Footprints

"Sal dit aan almal aanbeveel."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Tides

"Dit is hemel op aarde. As jy rus en vrede vir jou siel soek is dit die plek om te wees. Pragtige wit strande waar jy jou bene kan moeg stap."

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedgefield Island Villa

"Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

Kaapstad, Wes-Kaap

Newlands Garden Cottage

"Great value for money!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Noordewind

"Net die MTN-ontvangs is baie swak tydens loadshedding."

Blad
Blad 257 - Wys 7681 tot 7710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang