Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"The fact that the MyCiTi bus is convenient and easy to locate makes Cape Town travelling so easy. "
"Het die historiese Boggomlaan geniet. Restaurante was naby en verskeidenheid aangebied. Pragtig, omliggende gebiede genotvol."
"Ons gunsteling weggaanplek ooit. Ons trou ook nou Februarie by die Hotel. Awesome plek en vriendelike mense. Love dit daar!"
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."
"Lekker wynproe en kaasbord by De Krans! Seweweekspoort baie mooi!"
"A calm, quiet town with a few lovely restaurants. We were at the readers restaurant which was so lovely and food delicious. The hotel restaurant was also lovely and food and service top notch."
"Paternoster is ongelooflik, 'n moet om te sien. Net een ding waarvan ons nie gehou het nie is die verkoop van kreef op straat deur die plaaslike inwoners."