Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Absoluut uitsonderlik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Paternoster, Wes-Kaap

Flamink Beach View Cottage

"Daar is baie om te doen in die klein plekkie, ons hoogtepunte was perdry op die strand en Noisy Oyster was heerlik om by te eet"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Roosenwijn Guest House

"Pragtige studentedorp, heerlik om hier te eet, drink en rond te wandel."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 2

"Stil, maar 'n lekker basis om die Weskus en Weskus-binneland te verken. Sal dit verseker aanbeveel."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms River Cottage

"Baie digbevolk, daar is aanhoudende verkeer vir 'n natuurgebied ."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige plek en veilig."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"Ceres kan meer eetplekke, veral vir aandetes, oopmaak."

Boland, Wes-Kaap

Robertson Stays

"Besoek gerus Springfield vir 'n besonderse wynproe-ondervinding."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Baie mooi plek. Baie interressante geskiedenis."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Die gedeelte deur Seweweekspoortpas is baie mooi en beslis 'n besoek werd. Dit moet nie net deurgery word nie, maar stadig beleef word - stop, kyk en drink die bergwater. Ons het Barrydale geniet en lekker gebly - goeie akkommodasie. Die iced coffee by The Mud was die slegste wat ek nog ooit probeer drink het. Die ete by Me's was besonders goed. Plekkies soos Suurbraak en Zoar was maar armoedige ineenstortings en 'n teleurstelling."

Saldanha, Wes-Kaap

La Capitaine

"Awesome place, we enjoyed every moment ."

Greyton, Wes-Kaap

Potato Patch Self-catering Cottage

"Greyton is 'n bestemming wat jy eenvoudig moet kom geniet. Die skoonheid van die natuur en karakter van die dorp is besonders!"

Worcester, Wes-Kaap

Eleazer

"Absolutely breathtaking. The people are amazing and helpful and so kind. I wish we could stay longer."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Jewel

"Rus vir die siel!"

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Goose Valley Apartment L4

"Plett is a great destination with many activities."

Paarl, Wes-Kaap

Paarl Mountain Lodge

"We were just exploring the area. Have done it, but will not be back in a hurry unless it's for a specific reason."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Die Jacobsdaller

"Pragtige plekkie. Net een winkel- moes Vredenburg toe ry vir buns. Sal weer kom!"

Boland, Wes-Kaap

Kliphout @ Platbos Log Cabins

"Die Slanghoek-vallei is 'n skatkis!"

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel

"Dis 'n stil gemeenskap as jy wil wegbreek van die stad."

Montagu, Wes-Kaap

Squirrels Corner

"Pragtige dorp, skoon en ouwêreldse mooi."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."

Kaapstad, Wes-Kaap

90 On Beach Boulevard

"Altyd lekker, het ongelukkig 'n baie winderige naweek gehad, maar andersins altyd mooi en lekker."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

"Love the place. Like a different country."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Breathe Inn

"Bietjie teleurgesteld in Lambertsbaai, het meer verwag."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Ek het my hart verloor in Mosselbaai. Sal beslis daar wil bly."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang