Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Ek dink ons het Paternoster op die verkeerde tyd van die dag, of verkeerde dag gevang. Want die dronk mense wat jou teister op straat, en in die supermark is onaangenaam."
"Dit was my eerste besoek aan Robertson en beslis nie die laaste nie. Die wingerd- en vrugteboorde tesame met die berge het sy eie bekoring gehad, rus vir die siel!"
"Beautiful beach but uncomfortable divide between the haves and have nots results in quite aggressive abrasive pestering by those selling unwanted crayfish, mussels, shell ornament etc."
"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"
"Baie nice plek hoor. Ons het ons regtig geniet. Hulle sien my vir seker weer."
"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
"It is not for those who like their outdoors to be t highly manicured and look like something from Conde Nast Traveller, but if you like old-school family holidays this venue is spot on."
"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
"Enige plek in die Weskus is die beste om te ontspan terwyl 'n mens in die natuur of by die see is. Doen maar jou navraag oor veiligheid en weer."
"Great place for holiday. Check out Dave's Kitchen for fine dining and Coffee and Cream has yummy breakfasts."
"Ons sal dit weer besoek, dalk 'n huis probeer wat op die strand is of met 'n beter see-uitsig. Ons is mal oor die lekker seestrand vir stap - het dit besonders geniet!"