Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Absolutely love Greyton. The perfect countryside getaway for nature lovers as well as art lovers. Horses roam freely and the nature reserve has beautiful hikes for the unfit and the super fit. Many restaurants and coffee shops which is great if you want a mix of self-catering and also be able to enjoy a dinner or lunch out without having to drive a great distance. We happened to be there during the art weekend - this was a wonderful experience."
"Knysna en omgewing bied waarde vir jou geld. Die omgewing is asemrowend mooi. Die area het vir seker baie om aan te bied vir enige vakansieganger van alle ouderdomme. Vir die avontuurlustige besoeker is daar 'n magdom van dinge om buite in die natuur te doen. Die Tsitsikamma Natuurreservaat is net een en 'n half uur se ry vanaf Knysna en het baie om te bied vir die avontuurlustige natuurliefhebbers, van ziplining tot staptoere in die woud. As iemand wat die wêreld al plat gereis het, kan ek vir seker Knysna aanbeveel as 'n wêreldklas vakansiebestemming."
"I would buy a home in Stilbaai at Skilpiesbaai for sure. Beautiful views. Private and safe and secure. The people are super friendly and kind."
"Hermanus is besig maar altyd lekker. Onrus is 'n spesiale plek en rustiger verblyf as Hermanus self."
"Vriendelike en uitlopende mense - sal aanbeveel vir 'n kort besoek van 3-4 dae."
"Very difficult to find current information about what the place offers on the internet. We had to ask the locals for information. The locals are very friendly. Also some places do not take cards so you need to have cash on you, which was a bit of a problem."
"Amazing location and rich in history and lovely people. Such friendly people all around the city and I was so impressed with the public bathrooms on the beach. Wow, excellent work to the municipal workers."
"Knysna is een van die kus dorpe, genoeg om te doen deur die dag en kan sommer uitry na die omliggende dorpe vir aktiwiteite."
"Swellendam is beeldskoon en rustig met lekker restaurante en koffiewinkels om te besoek."
"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
"Dit is en bly 'n baie lekker plek om vakansie en naweek te hou. Ons ken dit baie goed en kuier al 30 jaar in Hermanus."