Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1670 lekke plekke om te bly
Soli Deo Gloria Penthouse bied luukse selfsorgverblyf, perfek vir paartjies. Dit bestaan uit die Paternoster-dakwoo...
Bello Al Mare is 'n moderne selfsorghuis in Dwarskersbos, Velddrif. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby di...
Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is. Dit is ideaal...
The Dutch Corner House bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n rustige weg...
Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil ...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer