Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

1669 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

135 Beachfront bied seefront-oornagverblyf in St. Helenabaai. Die eenhede is deel van die eienaar se huis, maar gas...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Tropico House Guest Rooms

Selfsorg in Langebaan, LangebaanWeskus
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Tropico House Guest Rooms is gerieflik geleë in Langebaan en bied gerieflike akkommodasie naby die strand, strandme...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf R6 971
R 6 971 R 5 577
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 971
R 6 971 R 5 577
per nag (plek vir 8)

Atlantic 62 is 'n 5-ster bekroonde boetiek-dakwoonstel op 'n heuwel in die Yzerfontein-bewaringsgebied en bied asem...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R6 971
R 6 971 R 5 577
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense

MosselStraat 3

Selfsorg in Louis Rood, Louis RoodWeskus
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

MosselStraat 3 is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n see-uitsig wat in die pragtige Weskusdorpie, Strandfontein, i...

Braai
Fietsry
Visvang
Wildkyk
Braai
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 500
per nag, vir 1 mens

Skulpdraai verwelkom jou by hulle vakansie-verblyf by die see met wonderskone uitsigte oor die baai. Die Suid-Atlan...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Oppidraai A is 'n smaakvol versierde selfsorg-eenheid in 'n strandhuis in Bekbaai in Paternoster, sowat 60 m van di...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Smugglers' B&B skuil in 'n stil hoekie en bied verblyf in die rustige dorpie Paternoster. Die B&B is net 50 m van d...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Salt & Sand is perfek vir 2 paartjies en is 'n pragtige woonstel op die boonste verdieping van die eienaar se eiend...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Casa Cosmo is 'n luukse vakansiehuis in St. Helenabaai aan die Weskus en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Dasha Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel, in die kusdorpie Yzerfontein, ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang