Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

1669 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Country @ Sea bied selfsorgverblyf op die Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir klein gesinne of p...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 2 634
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 634
per nag (plek vir 8)

Kian's Place is 'n gerieflike huis in Myburgh Park op 'n heuwel in Langebaan. Die slaapkamers is op die grondvloer ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 634
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Phoenix 2 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus....

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Albatross Guesthouse bied moderne en luukse verblyf in die hartjie van Langebaan. Dit is naby verskeie vakansiedoen...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 5)

Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel op die Langebaan-strandmeer se oewer. Die woonstel is in die gesinsvriende...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Flamingo 18 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein, sowat 600 m vanaf die strand. Dit is 'n ideale keus...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)

Granite View is 'n pragtige vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die Sandy Point Beach Estate in St. Hele...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 10)

Skoenlapper Holiday House is 'n lieflike waterfront-vakansiehuis op die kanale van Port Owen, Velddrif. Die huis he...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)

Waterfront at The Marina

Selfsorg in Port Owen, Port OwenWeskus
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)

Waterfront at The Marina is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en net 'n paar minut...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang