Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1668 lekke plekke om te bly
Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorg-woonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se...
Ontspan is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorp, Dwarskersbos, sowat 150 km noord van Kaapstad geleë is. Dié woon...
6 on Santorini bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Langebaan, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinsw...
Steenbokfontein Sea Farm Accommodation is op 'n unieke Weskus-plaas, slegs 100 m vanaf die see. Dit is net 4 km sui...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer