Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

1668 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Skipskop Accommodation is in Saldanha, 'n area wat veral vir sy staproetes, vlieërbranderry, kajak en seilplankry b...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Kommetjie is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met in Paternoster, slegs 30 m van die strand af. Die huis bied gerie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 3 191
per nag (plek vir 6)

Top Deck

Selfsorg in Langebaan, LangebaanWeskus
Vanaf
R 3 191
per nag (plek vir 6)

Top Deck is 'n ruim selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit kan ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 191
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vee's Self Catering Cottage is 'n lieflike kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Darling. Dit ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Sea-renity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Yzerfontein aan die Weskus. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Pikkewyntjie is 'n pragtige strandhuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Asteria Place is in Paradise Beach in Club Mykonos, Langebaan en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende....

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Blombosch Private Game Farm skuil op 'n privaat plaas, net 4 km vanaf Yzerfontein. Hierdie rustieke toevlugsoord is...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 340
per nag, vir 6 mense

Galjoenswaai @ Wamakersvlei Beach Farm is 1 van 5 kothuise in 'n skilderagtige omgewing net 18 km vanaf die geskied...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 340
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Sea Pearl is 'n drieslaapkamerhuis in Paternoster wat smaakvol ingerig is. Dit is slegs 50 meter van die strand af ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang