Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1671 lekke plekke om te bly
Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedor...
Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas met 'n pragtige uitsig op die Sederberge, ongeveer 9 km vanaf Clanw...
Ohana Retreat is 'n eksklusiewe selfsorghuis in die Banghoek Privaat Wildreservaat in Aurora. Die smaakvolle huis w...
Stone House 2 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge. Dié hui...
Stone House 1 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met asemrowende uitsigte op die omliggende berge. Dié huis...
Rondegat Cottages is op 'n sitrusplaas langs die Clanwilliamdam geleë, wat gewild is vir watersport en visvang. Daa...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer