Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1650 lekke plekke om te bly
BoHo is 'n gerieflike huis in Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is van die onkonvensionele en sorgvrye, Boheemse ...
Sea Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in die bekoorlike vissersd...
Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragt...
De Patrenush is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer