Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1669 lekke plekke om te bly
9 on Dolfyn is 'n strandhuis wat in Yzerfontein, net 5 minute se stap vanaf die strand geleë is. Dit bied slaapplek...
Die Boom is in die vissersdorpie Lambertsbaai aan die Weskus geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende ...
Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie l...
Aloha 1 is 'n selfsorg-solderwoonstel op dieselfde perseel as 2 ander eenhede, Aloha 2 en 3, maar het sy eie ingang...
Mulligan is in die Langebaan Country Estate geleë en dis 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Langeb...
Kom Kuier Self Cater bied gerieflike vakansieverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie ...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer