Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
"Ek werk elke dag met oorsese mense wat reg oor die wêreld toer en hulle almal reageer dieselfde as ek hulle foto's van Langebaan wys. Almal sê dit lyk soos 'n ander land en wil dan net daar gaan tyd spandeer. Die plek het baie potensiaal en moet net reg bestuur word."
"100 meter weg van Blue Pearl was my, as kind se kuier plek elke Desember 34 jaar gelede."
"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."
"Would definitely go to Grotto Bay again. So peaceful and private. And everyone is friendly."
"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."
"Langebaan has our heart and we always go back when we get the chance! 5 stars for sure."
"Ek sal nie noodwendig weer in Lambertsbaai vakansie hou nie, die 'locals' los mens nie vir 'n oomblik uit nie. Ek sal wel weer besoek om by Muisbosskerm te gaan eet, dit was uitstekend."