+34
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sandals is op 'n plaas langs Paternoster. Die selfsorg-eenhede bied uitsigte oor Paternoster, die see en die lieflike Weskus-platteland. Hier kan gaste hul skoene uitskop en ontspan!

Al 5 van die eenhede is ten volle ingerig met gemaklike beddens, beddegoed, badhanddoeke, 'n badkamer en kombuis en het elkeen sy eie privaat braai.

Geriewe op die perseel sluit 'n lapa en braai in, en gaste kan heerlik voëlkyk. Gaste van alle ouderdomme is welkom by Sandals

Wasgoeddienste is slegs vir langverblyfgaste (5 nagte en langer).

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Alles was 100%, baie dankie.
Nov 2025
Sonja O
5.0
Waarde vir geld by die see maar ver genoeg van die see. Pink Sandals was presies wat ons nodig gehad het: stil, weg van die kreefverkopers en netjies.
Nov 2025
Elanie S
5.0
Ontspannend, rustig omring deur natuur en stilte. Puik kommunikasie met gasvrou. Heerlik ontspan in pragtige, netjiese, skoon eenheid. Wonderlike uits...
Sien meer
Sep 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier by Sandals baie geniet. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteit is ruim, netjies en goed toegerus.
Sep 2025
Lindie H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, ongelooflike uitsig, baie lekker gebly en gekuier daar. Ons het in Rooi Sandals gebly. Ons was 4 volwassenes wat hierdie plekkie ongel...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 222

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2EwNjc1LTI3NzctNDM3OS1hNmE3LWJmZDY2ZmIxZGU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 222 5 1 5 Uitkoms Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.821939079721 17.904962897301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang