Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Excellent, calm, relaxed."

Yzerfontein, Weskus

90 Atlantic Drive

"Quiet town, friendly locals."

Langebaan, Weskus

4Winde

"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "

Jacobsbaai, Weskus

Sea La Vie

"Baie mooi omgewing."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Inwoners is vriendelik. "

Kliprug, Weskus

A'star

"Paternoster is always awesome!"

Yzerfontein, Weskus

Albatross Cottage

"Baie oulike dorp om weg te kom van die stad."

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"I will definitely buy some property there."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Oulike dorp. Kan lekker rus en vakansie hou."

Dwarskersbos , Weskus

Gousblom 6

"Ek is mal oor Dwarskersbos."

Dwarskersbos , Weskus

Kersbospark 14

"Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms. "

Mykonos, Weskus

Zeus Cabin

"Lovely location."

Myburgh Park, Weskus

Park View

"Baie rustige area. Lieflike uitsig oor die strandmeer. 2-3 minute se ry na strand en ander besighede."

Calypso Beach, Weskus

28 Chios Close

"Baie nice en veilig."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Ons het min tyd gehad om die dorp en omgewing te verken, maar dit wat ons kon sien was interessant. Die broeikolonie van malgasse was 'n aangename verrassing."

Yzerfontein, Weskus

Jannie se huis

"Yzerfontein sien ons weer. Ek hoop net nie die mall wat in aanbou is vat iets weg van die dorpie se persoonlikheid nie. "

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Ek het grootgeword aan die Weskus en is lief vir die plek. Die mense is baie vriendelik en mens voel baie tuis."

Langebaan, Weskus

Indigo Crescent

"Langebaan is 'n rustige plekkie, dis veilig en vol pret. Lekkerste seewater."

Lambertsbaai, Weskus

Penguinstraat 11

"Lambertsbaai is 'n vriendelike, wonderlike plek om te kuier."

Yzerfontein, Weskus

Anna se Huis

"Mooiste en skoonste strand aan die Weskus."

Langebaan, Weskus

Croeso Guest House

"Lekker vriendelik."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Baie verwelkomende dorp."

Kliprug, Weskus

Manatoka

"Paternoster is 'n lekker dorpie, was baie dankbaar vir lekker weer Saterdag. "

Langebaan, Weskus

Buena Vista

"Baie winderig, maar die strand is baie lekker vir klein kinders."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Kort regtig 'n paar besighede en winkels."

Langebaan, Weskus

Orlandi's Place

"Daar is nie baie vir die kinders om te doen nie so my voorstel is dat hulle kyk na so iets veral buite seisoen."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Jy moet dit self ondervind. Daar is nie woorde nie. Twee nagte is te kort. Die tyd vlieg verby."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang