Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Kan dalk mini-mall kry."

Langebaan, Weskus

Langebaan Country Estate

"Niks negatief wat ons kan byvoeg nie. Dit is regtig puik! "

Jacobsbaai, Weskus

Klokkiebosch

"Jacobsbaai is die pragtigste plekkie."

Britannica Heights, Weskus

Journey's End

"Gaan maak 'n draai in die hawe - dis baie toeganklik vir die publiek met heelwat goeie foto-geleenthede. "

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Baie beter as wat ek verwag het."

Port Owen, Weskus

"Pragtige area!"

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Weskus Nasionale Park was 'n belewenis."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Kan werk. Nie te ver van ander besienswaardighede nie. "

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Paternoster raak te veel kommersieel. Die Sea Shack voel wêrelde daarvandaan."

Blouwaterbaai, Weskus

Blue Bay Lodge & Resort

"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien."

Langebaan, Weskus

The Farmhouse Hotel

"Lovely! Ideal for flowers and fun restaurants right on the beach. "

Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation

"Baie rustige omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Mooi en skoon dorpie met baie vriendelike mense. Laat mens tuis voel en sal beslis weer besoek."

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"We were spoilt having visited other small towns. I was expecting something more "quaint"."

Langebaan, Weskus

Apartment B on 48

"Padwerke was 'n nagmerrie vir die GPS wat plek plek die pad byster geraak het."

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Baie oulike plek om te bly, goed geleë."

Yzerfontein, Weskus

Delarey Farmstay

"Pragtige ou dorpie, netjies en steeeds luuks."

Langebaan, Weskus

Marianne's Self-Catering Flat

"Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer."

Yzerfontein, Weskus

Sunset Villa

"Such a lovely and peaceful coastal getaway."

Langebaan, Weskus

Yorksrest at Sea

"Lieflik. Paaie word tans opgegradeer, dus het ons bietjie verdwaal! Sal egter mos klaar kom."

Paternoster, Weskus

The Beach Hut

"Paternoster is die plek om te wees - met voorkeur-restaurante en beeldskone natuur is dit alles en nog meer."

Jacobsbaai, Weskus

Seafront Stone House

"Jacobsbaai was regtig 'n mooi en lekker rustige dorpie. Ons het dit baie geniet en ons sal Jacobsbaai aanbeveel en ook weer verkies as 'n vakansieplekkie."

Paternoster, Weskus

Ahoy Cottage 4

"Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location."

Langebaan, Weskus

A Pebbles Pond Guest House

"Mooi plek, pragtige blomme. "

Port Owen, Weskus

Atlantic Sunsets

"Baie mooi en stil plek. As jy will ontspan, is dit die ideale plek."

Blad
Blad 332 - Wys 9931 tot 9960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang