Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Baie lekker bestemming! Pragtige plek!"

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Mooi stranddorpie, lekkerste eetplek - Issabella's."

Paternoster, Weskus

Jacobsklip Loft

"Baie mooi stranddorpie - skoon strande."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Yzerfontein is naby Kaapstad, maar bied self nie veel nie. !Khwa ttu is rit na restaurant werd. Uitsig van restaurant af is pragtig. Ry gerus ook na Riebeeck Kasteel. Natuurskoon herinner aan Skotland se Canolavelde, groen heuwels, veldblomme, skapies en water. Pragtig! "

Dwarskersbos , Weskus

17 Slakkepas

"Dwarskersbos is naby al die groot dorpe soos Vredenburg en Paternoster. Die paaie is mooi versorg en skoon."

Dwarskersbos , Weskus

Coco Self Catering Units

"Very quiet and peaceful town."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Fantastiese bestemming."

Yzerfontein, Weskus

Tweede Wind

"'n Goeie restaurant sal beslis 'n aanwins vir Yzerfontein wees."

Calypso Beach, Weskus

Perfect 10

"Strand mooi skoon en veilig om rond te beweeg."

Jacobsbaai, Weskus

Onse Plekkie

"Eerste keer daar en het baie van die plek gehou."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"It is a fantastic experience!"

Jacobsbaai, Weskus

Bamboesbaai Beach House

"The flowers and people are great!"

Langebaan, Weskus

Tuscany

"Hoop die padwerke is van die verlede met ons volgende besoek."

Dwarskersbos , Weskus

Slakkepas 41

"Ongelooflik. Lekker stil om weg te kom van die gedruis van die stad. Maak 'n plan. Gaan maak 'n draai!"

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Baie aangenaam met uitstekende eetplekke!"

St. Helenabaai, Weskus

Villa Azevedo

"St. Helena is a great escape from the hustle and bustle of the town, I love the small town feel and the fact that it is not so far from Cape Town."

Dwarskersbos , Weskus

Duinerosie

"Ek sal definitief weer en weer daar gaan oorbly. "

Langebaan, Weskus

Malgas Villa

"Een baan van die hoofstraat is tans gesluit vir opgradering, wat ongerieflik was."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Nog al die jare een van my gunstelinge. Baie foto geleenthede, lekker eetplekke, mooi strande en hartlike mense."

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Baie mooi dorpje."

Paternoster, Weskus

De Linden Boutique Guest House

"Paternoster het 'n wonderlike bestemming vir alle soorte toeriste geword."

Klawer, Weskus

Klawer Hotel

"Perfekte ligging vir 'n "halfpadmerk" op die langpad."

Port Owen, Weskus

Laaiplek Hotel

"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."

Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guest House

"Ons het heerlik geslaap en het die uitstappie na die Bird Hide, wat die gasheer aanbeveel het, baie geniet. Dit was Sondag, so alles was toe en daar was nie veel om te doen nie."

Langebaan, Weskus

Speelhuis

"Dit was ons eerste kuier in Langebaan. Langebaan is 'n pragtige dorp met besonderse akkommodasie en 'n pragtige strand. Daar is genoeg vermaak en eetplekke vir toeriste. Kan aanbeveel word."

Blad
Blad 335 - Wys 10021 tot 10050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang