Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"As jy iets soek om te doen in die aand, of n buzzing nightlife verwag - gaan na n ander plek toe. Hierdie dorp is vir stilte en laat slaap."
"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
"Patenoster is so gerieflik naby die stad vir 'n vinnige naweek wegbreek uit die stad waar jy werklik net van al jou sorge kan vergeet."
"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."
"Paternoster is baie mooi met ander plekkies naby om te besigtig. Lekker middagete gehad by GAATJIE!"
"We frequently visit Velddrif. It is one of those hospitable places where one always feels welcome. People are friendly and the atmosphere of the whole area is just perfect for us."
"Very lovely place where everyone we spoke to was very friendly. Dwarskersbos is worth visiting and we are surely going to return. "