6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Albatros is 'n pragtige drieslaapkamerkothuis met 2 badkamers wat in Paternoster geleë is. Die kothuis se ligging is ideaal, dis net 90 m van die openbare strand af. Hou asb. in gedagte dat die strand raserig kan wees gedurende die vakansie en dit mag dalk steurend wees vir diegene wat op soek is na 'n stil wegbreek.
Die huis beskik oor 'n dubbelkamer en 2 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens bevat. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea is oopplan met die toegeruste kombuis en eetkameraea. Toebehore in die kombuis sluit 'n elektriese stoof, oond en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met DStv Stay.
Buite is daar braaigeriewe en 'n patio met lieflike uitsigte. Parkeerplek van die straat af word ook voorsien. Ongelukkig is die eiendom nie geskik vir troeteldiere nie.
WiFi-toegang is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1938
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatros het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang