Geverifieerde Resensie
Cradle Of Humankind
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cradle Of Humankind bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 58 resensies.
"Good experience and interesting journey back in time to origins of mankind."
Muldersdrift, Wieg Van Die Mensdom
Kloofzicht Lodge & Spa"Naby aan Lanseria en heerlike rustige atmosfeer."
"A short drive away from the city to a beautiful area to relax in. Lovely to explore all the gems, from restaurants to markets and more."
"Lots to do in the area, but often need to travel quite far to get places."
"Pragtige deel van ons land met baie dinge om te doen en plekke om te besoek."
Monument, Wieg Van Die Mensdom
La Vogue Guest House"Close to Shopping Centres and attractions in area. Close to Lanseria Airport and not to far from O.R. Tambo. "
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Netjies en veilig met alles naby mekaar."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Aviators Retreat"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Weston Guest House"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "
Chancliff, Wieg Van Die Mensdom
Fullness B&B"Baie veilig, netjies, personeel vriendelik en beleefd."
Krugersdorp Noord, Wieg Van Die Mensdom
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."
Noordheuwel, Wieg Van Die Mensdom
Aviators Retreat"Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day."
Tres Jolie, Wieg Van Die Mensdom
Country Park"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."
"This area has a mysterious feel about it that reminds a person that we are all part of a greater universe."
"Ek is nie 'n groot aanhanger van evolusie nie, so het nie regtig my met dit opgehou nie. Die venue is wel pragtig."