Geverifieerde Resensie
Wild Frontier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.
"Alles is veilig en baie rustig. Baie beter as wildtuin en goedkoper. Al die diere is meer in Marlothpark en lyk lekker vetter."
"As jy bosveld soek, is Marloth definitief die beste plek om te wees! Elke huis is op sy eie (nie te naby aan ander nie), daar is baie diere wat heeldag om jou is, dis baie rustig en stil en jy kan lekker rus. "
"Marloth Park is 'n awesome vakansieplek en rusplek - was nog nooit teleurgesteld nie!"
"Marloth is die beste plek om vakansie te hou."
"Ongelukkig is die afstand bietjie ver anders sou ons een keer per maand soontoe wou gaan. Was verras oor die uitbreiding by die winkelkompleks. Wel gedaan!"
"The area is well kept and so clean. The houses are quite unobtrusive and blend in with the bush. A path along the fence makes for an easy walk and you get the chance of spotting animals across the river. "
"Is besig om ons eie stukkie van die bosveld daar te kry. Sal graag eendag daar wil aftree."
"Ek kan dit aanbeveel vir mense wat lief is vir die bos en om weg te kom van die stad se lawaai."
"Dit is jammer hulle het die diere uitgedun. Hulle is skaars. Die plek is baie droog. Daar is geen gras vir die grasvreters nie."
"Baie lekker. Ons het die interaksie met die diere baie geniet. Ons het nie eers nodig gehad om Krugerwildtuin toe te gaan nie. Ons kon net teen die grensdraad afry en al die diere by die rivier sien. Ongelooflik!"
"What do you need more than what is already there. I am in love with that place and will go there again. "
"Vriendelike mense. Winkels great. Selfs die Tin Shack restaurant was uitstaande met hulle diens en kos. Soos ons in Afrikaans sê: lekker man, lekker."
"I liked it so much, I put in an offer on a property."