Geverifieerde Resensie
Wild Frontier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.
"Heerlike plek vir boswegbreek. Is net bietjie oorvol tydens vakansies, maar is verder 'n goeie wegbreek en redelik diere wat gesien kan word."
"Om vir die eerste keer in 15 jaar weer in Marlothpark te wees was 'n groot verrassing! Baie ontwikkel en baie besig!"
"Komatipoort is naby Kruger en grenspos na Mosambiek wat dit 'n goeie oornag-ligging gee."
"It is a place to stop over for the night or use as a base for visiting the KNP, Crocodile Bride so close and with accommodation pricey in the park this is an option to think about."
"Dis 'n lekker vakansiedorp, petrolstasie en supermark is naby. Vir kinders is daar ook 'n waterpark. Ek sou aanraai dat jou motorkar hoog moet wees, sodat jy al die paadjies langs die rivier kan ry vir diere kyk."
"Baie lekker plek om te ontspan as jy stilte en rus en vrede soek vir die siel, moet net nie soontoe gaan oor langnaweke of vakansies nie ─ malhuis. "
"Marlothpark is absolutely beautiful - we have been visiting as a family for over 10 years and would highly recommend to anyone wanting a quiet break away - just make sure you book with a decent place!"
"Ons bespreek baie in Martloth maar nog nooit so 'n teleurstelling gehad nie."
"The park was great, very busy over the long weekend. But all good otherwise. A few good animal spots!"
"Baie lekker plek om na toe weg te breek, het leeus en olifante en baie ander wilde diere by die rivier gesien en natuurlik die diere wat in die park is."
"Marloth is a nice place. I'd like to come again. Since I was born I've never seen as nice a place in Mpumalanga like Marloth. It's a good place full of animals."
"’n Stukkie juweel in die bosveld. Het die bokkies en ander diere geniet wat los rondloop en die ongereptheid. Sal weer kom kuier."
"Lovely place for a bush holiday. I will recommend Marloth Park. Too many big lodges being erected and concerned for the future when it is fully developed. Also noted fencing around houses which will eventually stop animals from roaming freely."
"My persoonlike mening is dat daar te veel huise nou gebou word. Marloth is dalk besig om sy uniekheid te verloor, want jy is baie na aan jou bure. Dis asof selfs die diere minder is. Nog steeds is dit een van Suid-Afrika se mooiste plekke."
"Ek dink die winkels in Marlothpark is baie duur. Ek sou verkies om hulle te ondersteun al is die pryse bietjie meer, maar dit is beter om al jou verblyf kos ens. saam te neem."