Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Phumangeni Marloth Park

"Absoluut mal oor Marloth en sal graag ons eie huis daar wil hê."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Kumba Mugwenzi

"Marlothpark het baie diere en is lekker rustig. Ook maklik om vir die dag in te gaan wildtuin toe. Sal definitief weer besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Lion King 3953

"Sal aanbeveel as toeristeroete, maar sal mense afraai om in besige tye daar te besoek want die infrastruktuur kan nie die lading hanteer nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Boomhuis

"Wonderlik om so na aan die natuur te wees waar wilde diere vrylik tussen die gaste beweeg."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Kurper Villas

"First time to Marloth Park, it won't be our last. Loved that it is so close to Kruger, that it is wild and unspoilt. The River View Restaurant had divine prawns and the little shop had most of what you'd need for your stay."

Marlothpark, Wild Frontier

Getaway Bush

"Baie aangename plek as jy van die bos en diere hou."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Sal definitief weer daar bly, uitstekend."

Marlothpark, Wild Frontier

Marlothi Safari Park

"Plek van rus en afskakeling."

Marlothpark, Wild Frontier

Luiperd Bush Retreat

"It's like Eden, animals roaming around and watching them for free, a very quiet place to be. A festive season cannot be complete without Marloth Park."

Marlothpark, Wild Frontier

Marlothi Safari Park

"Marlothpark bied alles wat jy nodig het en meer vir 'n vakansie in die Bosveld!"

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Cottage

"Uitstekend. Die diere was besonders en n trop zebras het elke aand klokslag kom inloer. Almal was vriendelik en behulpsaam."

Marlothpark, Wild Frontier

Morgenster

"Uitstekende gesinsvakansie. Rustig en ontspanne, en as jy lief is vir wild kom hulle tot reg by jou agterdeur."

Marlothpark, Wild Frontier

Elephant's Hide

"Mense het net elke dag vullissakke op die hoek van Olifant en Waterbok gesit Al is dit so duidelik gestel gaan gee vullis sakke by ingang van Marloth Park in maar mens kry maar slordige lui mense orals. "

Marlothpark, Wild Frontier

Paradise 3844

"Ek hou daarvan, lekker tussen die diere."

Marlothpark, Wild Frontier

'NdaBushi

"D it is baie lekker om so na aan die natuur te wees."

Marlothpark, Wild Frontier

Squirrels Leap

"Ons besoek Marloth gereeld, dit is heerlik in die bos en met die wilde diere wat sommer jou by jou huis kom besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Les 3 Marulas

"Pragtige plek met baie diere."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Simplicity Apartments

"Great location near the Kruger National Park and lovely to see the animals in the park itself. Felt like a long drive inside Marloth to get to the exit gate each day, however."

Marlothpark, Wild Frontier

Zebra Cottage

"Baie lekker. Lekker warm."

Marlothpark, Wild Frontier

The Three Rondavels

"Ons sal veel eerder in die Krugerwildtuin self gaan bly."

Marlothpark, Wild Frontier

The Tortoise Shell

"Slaghuis by sentrum verkoop baie lekker wors, aan te beveel!"

Marlothpark, Wild Frontier

Innibos

"Die park is mooi skoon en die diens by al die plekkies binne Marloth was van goeie gehalte en almal was vriendelik."

Marlothpark, Wild Frontier

Pan African Safari

"Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

The Wild Bunch Safari House

"Restaurant Amazing Kruger River View het ons verwagtinge oortref. 'n Heerlike seekos-bord met goeie diens."

Marlothpark, Wild Frontier

Shawu Bush Cottage

"Lovely restaurant in Marloth called "Amazing Kruger View". Sometimes predictors enter the park so be vigilant when walking."

Marlothpark, Wild Frontier

Klein Huisie

"My gunsteling wegbreekplek. Sien en beleef altyd ietse anders, nooit dieselfde nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Kameelperd 1352

"Marloth is 'n baie lekker plekkie."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang