Geverifieerde Resensie
Wild Frontier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.
"As 'n besoek aan die Kruger Nasionale Park, Mosambiek se suide, asook Swaziland op jou reisplan is, moet Marloth sekerlik die bes geleë basis wees om dit vanaf te doen."
"Dit is defenitief 'n plek om te kan wegbreek van die stad sê lawaai en net rus en vrede te hê. "
"Dit kan nogal besig raak veral teen wildtuin heining (Seekoei straat), amper te besig."
"Love Marloth Park. A great getaway that's clean and quiet and your own little piece of bushveld."
"'n Veilige plekkie in die bosveld waar mens heerlik kan rus en baie diere kan sien."
"Die grondpaaie teen die rivier af kort definitief bietjie aandag. Iemand met 'n kleinerige voertuig gaan verseker sy voertuig seermaak as hy op die afdraai paadjies gaan ry."
"Ongelooflike bestemming. Bestuurders moet net almal die verkeersreëls nakom en die diere respekteer."
"Marloth Park is fantastic. It has the peacefulness and tranquillity one needs and has the feeling of being in the park."
"Ek was verras dat die winkels so vroeg toemaak. Die vulstasie was gesluit toe ons 17:30 die Sondagmiddag daar opdaag."
"Verseker my eerste opsie vir my aftrede en sodra as wat ek dit kan bekostig, sal ek my eie plekkie in Marlothpark laat bou! 'n Absolute great plek!"
"Dit is duidelik dat die sekuriteit baie beter is as die vorige 2 jaar. Baie goed om te sien dat die mense die spoed ook beheer, ongelukkig is daar 'n paar jaagduiwels op Olifantweg, sou aanbeveel hulle beboet die mense. Marloth is 'n plek waar jou siel regtig rus en vrede ervaar!"
"We really love Marloth Park. We like being able to walk around and have animals nearby. We love the river walk, and the proximity to the Kruger. We love the fact that each property has its own spot and there is plenty of privacy. The Amazing River View restaurant is a great spot to enjoy a meal and a view, and the food there is good. There are enough facilities in Marloth to cater for any requirements you may have."
"Ons sien dit as 'n ideale plek op pad na die Kruger Wildtuin. "