Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wild Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.

Kenton-on-Sea, Wildekus

Emlanjeni Cottages

"With beaches, rivers and bush must be one of the best holiday venues in the world."

Gonubie, Wildekus

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Gonubie het baie beperkte toeriste-attraksies en is wel beskikbaar in omliggende areas waar jy sal moet ry om dit te kan benuttig."

Glengariff, Wildekus

Glen View Cottage

"Beach was clean and many places to visit."

Gxarha (Morganbaai), Wildekus

Mitford Hotel

"Morganbaai is hemels! "

Oos-Londen, Wildekus

Amalutia

"Ek was teleurgesteld met die min parkeerareas by die swemstrande. Ons is baie lief vir die Wes-Kaap. Sal nie Oos-Londen as 'n vakansiedorp sien nie. Paaie is verbruikersvriendelik. Mooi dorp, maar ons harte lê in die Wes-Kaap. "

Glengariff, Wildekus

Glengarriff Lodge

"Baie veilige en mooi omgewing."

Port St Johns, Wildekus

Gecko's Place

"Pragtige natuurskoon, maar die dorp is verwaarloos en daar is min plekke om kos te koop. "

Gonubie, Wildekus

17 Coogee Bay Beachfront Apartment

"Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef."

Kenton-on-Sea, Wildekus

Carriage Cottage

"Ten spyte van die wateronderbrekings sal ons weer by Kenton wil vakansie hou."

Gonubie, Wildekus

Rosewood Self-Catering

"Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar. "

Port St Johns, Wildekus

Gecko's Place

"Port St Johns het baie om te bied. Die natuurskoon is besonders! Die mense is vriendelik, behulpsaam en goedgesind. "

Koffiebaai, Wildekus

Nenga River Lodge

"Hole in the Wall is 'n belewenis."

Gonubie, Wildekus

Seaside Holiday Apartments

"Great destination and the beach is not so full of people."

Port Alfred, Wildekus

Port Alfred Sands Complex Unit G

"Home away from home. Great place. Will definitely be back again and again."

Kleinemonde, Wildekus

Nocellara Del Belice

"Klein en rustig. Lekker strand om te stap en die honde het dit baie geniet. Lagoon lekker vir roei en visvang."

Winterstrand, Wildekus

Gulu Private Resort

"Nice peaceful environment."

Port Alfred, Wildekus

Forest Hill House

"Pragtige natuurskoon. Goeie waarde vir geld."

Kenton-on-Sea, Wildekus

Friedenheim

"Baie mooi area met alles wat jy nodig het."

Gonubie, Wildekus

Holiday Guest Suite

"Gerieflik vir ritte na alle kante van Oos-Londen en die stad. Goed voorsien vir die belangrikste alledaagse inkopies."

Port Alfred, Wildekus

Portofino Guest House

"Port Alfred is 'n mooi kusdorpie."

Keimond, Wildekus

Tuck Inn

"Country Klub met 'n lieflike golfbaan, twee riviermonde wat uitmond in die see, met 'n lieflike strandjie tussenin, en rotse waar branders eindeloos teen breek om jou gemoed te stil. Klein markies in die Yellow Forrest Camp, en as jy gelukkig is en op regte tyd by Keimond besoek aflê 'n kerkbasaar met heerlike tuisgebak! Definitief nie 'n moderne kusdorpie nie, maar 'n plekkie wat jou alles bied wat jy nodig het om gemaklik te wees!"

Port Alfred, Wildekus

The Links Coastal Inn

"Baie netjiese en skoon dorp."

Port Alfred, Wildekus

Port Alfred Sands Complex Unit G

"Port Alfred is a lovely town with paved roads and beautiful, clean beaches with life guards. You can find all you need at the 2 small shopping malls."

Kenton-on-Sea, Wildekus

Paulyn Place

"Ons nommer een vakansiebestemming! "

Selborne, Wildekus

58 Guinea Fowl Nest

"Safe place to be at."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang