Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"Pragtige plek, sal gou weer 'n draai maak, beslis nie genoeg tyd gehad om als te besigtig nie."
"Ons woon by die see in die Tuinroete, dus is ons seker maar bietjie bevooroordeeld t.o.v toeristebestemmings ;)"
"Koffiebaai is in 'n buitengewoon mooi omgewing geleë. Ongelukkig vertoon dit baie tekens van verval soos aan geboue opgemerk kan word. Die strate is vol gate. Ek het twee en 'n half uur van Koffiebaai tot in Umtata gereis."