Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Wildernis is 'n mooi plek met 'n pragtige strand om te stap, nie te swem nie. Daar is baie lekker eetplekke en dinge om te doen vir avonturiers."
"Mal oor Wildernis. Ons is fietsryers en het baie veilig gevoel op pad na Knysna. Die natuurskoon is 'n belewenis. Sal graag weer in Wildernis gaan kuier."
"We were only in Wilderness for a day, but it felt like a week! So beautiful and relaxing - a gem to be sure. The Map of Africa is well worth the trip into the hillside. Gorgeous place - we will have to come and explore some more. The beaches still seem untouched and pristine. Can definitely recommend a long stay in this area if you need to clear your head."
"Verskriklik mooi! Naby aan Knysna, Sedgefield en al die pragtige strande! "
"Die Wildernis is nie meer so wild nie, maar dit het beslis sy rustigheid en bekoring behou. Dis 'n kuierplek vir oud en jonk wat die 'stadiger' kant van die lewe verkies."
"Wildernis is a wonderful place for a holiday. Great beaches and loads of other things to do. It is just a pity that all the restaurants are closed on Christmas and New Years."
"God het ons geseën met 'n pragtige land, die Wildernis/George omgewing is onuitspreeklik mooi."
"Pragtige strande en see wat maklik en vinnig bereikbaar is vanaf meeste verblyf opsies. Strand is ideaal vir lang stap- of drafsessies. "
"Wildernis is enige vakansieganger se droombestemming. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en daar is iets om te doen vir elke tipe belangstelling."
"Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent."
"Wonderlike rustige deel van die Oos-Kaap. Die weer was fantasties en die omgewing baie mooi. George is net om die draai en so is daar ook baie ander besienswaardighede."
"Wildernis bly een van land se mooiste bestemmings met baie om te sien en te doen."
"Skoon en die ideale vakansie - beste eetplekke. Die strand is baie mooi. My nommer een bestemming."