Geverifieerde Resensie
Willard's Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Willard's Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 105 resensies.
"Sou daarvan gehou het as hul strand in oggende skoonmaak van vorige dag se vullis, sigaretstompies ens. Ongelukkig is daar morsjorse."
"Ons het meer van Salt Rock en Thompsons Bay se strande gebruik gemaak en slegs een maal Williards - dit was egter 'n lekker strand met goeie sekuriteit en opgeleide lewensredders."
"There are nice beaches all over in Ballito, I wouldn't specify Willard's beach only, Promenade is a precious! Needs more shops and Dischem in a walking distance around, more infrastructure, public transport for tourists absolutely necessary!"
"Die strand is amazing, die water is warm en die mense is baie nice. Sal 100% weer gaan."
"A very nice beach, always a pleasure to be there. They should maybe organise a games team to get the public playing volley ball or cricket or such things for fun for the children and adults alike."
"'n Goeie strand, net jammer dat die hele week to ons daar was, 'n branderplankry kompetisie aan die gang was. Dus kon ons nie laat slaap nie, hulle het vroeg begin raas, en ons moes aanhoudend na ander strande gaan. Gelukkig is die ligging so goed, dat daar genoeg ander strande naby is."
"Pragtige, skoon strand met niks tekort. Daar is oral eetgoedjies en manne met sambrele en stoele. Lekker speelstrand vir die kinders. "