Geverifieerde Resensie
Winterton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Winterton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 62 resensies.
"Goed geleë en naby baie besienswaardighede ten opsigte van ons land se geskiedenis en die Drakensberge. "
"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"