Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 738 resensies.
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"
Bovlei, Witzenberg Municipality
Merlot171 B&B"Ideaal - sit vir jou genoeg tyd eenkant om te verken, jy gaan vir nog dae vra."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Oude Herberg"Pragtige ou geskiedkundige geboue en die oudste kerk in Suid-Afrika."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Country Guest House"Dis so 'n lekker rustige dorpie, klomp nice mense, en regtig lekker wyn om te proe."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Oude Wellington Estate"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Die Tulbagh hotel se diens is uitstekend en hulle kos is uit die boonste rakke. Die res van die dorp bied nie veel nie en die "locals" is vriendelik dog bietjie oorweldigend. Ons was in Tulbagh vir 'n troue en ons vriende wat by ander gastehuis gebly het is in die vroeë oggend ure beroof so soos enige plek maar is moet mens maar op mens se hoede wees. "
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Hamlet Country Lodge"Lovely little village atmosphere."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Country Guest House"Schitterende plaats, vooral de kerkstraat."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Pragtige toeristebestemming. Hou dit so."