Geverifieerde Resensie
Worcester
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 411 resensies.
"Iemand het ons aanbeveel om heerlike druiwesap by De Wet Kelders net buite Worcester te koop, en dit is regtig heerlik."
"Mooi en rustige area. Jy kan rustig wees, jou deur kan oop staan en die vars lug inasem. Mooi plek. "
"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
"So lekker sentraal geleë om sommer 'n hele klomp plekke en dorpe te besoek!"