Geverifieerde Resensie
Yzerfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1417 resensies.
"Hierdie dorpie is 'n heerlike, rustige wegbreek met 'n pragtige strand en baie vriendelike en gasvrye mense. Ons sal beslis weer kom kuier!"
"Ons gaan baie Yzerfontein toe en dis tops! Heerlike strand, vriendelike mense en het alle winkels naby wat jy sal benodig in jou vakansie."
"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."
"Amazing vakansie bestemming, so naby aan die stad, maar tog ver genoeg om die gevoel van ontspanning te ervaar en die strand is so mooi skoon."
"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."
"The Meeurots Restaurant makes the best rump steak and grilled hake ever! Loved that Spar put out flavoured water with ice for their customers. Well done, SPar. Kajaikie Restaurant is well worth visiting for authentic Dutch cuisine and friendly service!"