Geverifieerde Resensie
Zeerust
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zeerust bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 60 resensies.
"Pasop vir misdadigers wanneer 'n mens vanaf die weste in die dorp inkom. Daar is ook altyd spoedlokvalle op die pad uit in die ooste."
"Ons het nie veel gesien nie, was laat daar en vroeg weer weg, maar die area waar ons was is alles duidelik beveilig met diefwering. Hoewel ons na die nabygeleë restaurant kon loop, op eienaar se aanbeveling. En lekker geëet."
"Dorp oor die algemeen is baie vuil. Vullis lê oral rond en vandat jy inry in die dorp (van Rustenburg se kant af) is dit net vullis wat die wêreld vol waai. Sou dink hulle sal die asgat omhein met betonmure."
"Good for short overnight stays or weekend visits if you want to see game or love nature. It's a quite drive through town and happy it now has a Nandos."
"If it happens to visit the area again, I'll definitely book the same place. At Rest is the best, the owner and staff are awesome!"
"Zeerust is 'n klein dorpie met baie lewe. Ongelukkig is hierdie dorp geneig om stowwerig te wees, en bietjie ongemaklik warm wanneer dit warm is. Daar is 'n baie goeie verskeidenheid winkels in die dorp, insluitend groothandel, kleinhandel, restaurante, motorhandelaars en -vulstasies."