Geverifieerde Resensie
Zululand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1538 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
The Bridge Holiday Apartment 17"Heerlike plek om vakansie te hou. En veilig ook."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Villa Mia 11 St Lucia"Baie interessant, maar voel as jy eers na al die plekke was, jy dit nie weer haastig wil doen nie. Ek voel net dat in my geval ek soveel plekke in S.A. as moontlik wil sien, maar wil nie na dieselfde plekke teruggaan nie, behalwe as daar nog meer is om te doen. Ek moet se as jy Cape Vidal toe gaan is die pryse vir my persoonlik belaglik - betaling per person en per voertuig is belaglik (dis my enigste problem)."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
St Lucia Ocean View Lodge"Een van die mooiste areas wat ek nog in S.A. gesien het. Ek het amper 'n paar goggas gevreet omdat my mond so oophang vir die unieke natuurskoon."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Perna Perna St Lucia"Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het!"
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Ingwenya Lodge"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Perna Perna St Lucia"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Gerda's Place"Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views."
"The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Beach House @ 22"Ek is mal oor St Lucia. Die natuurskoon, vriendelike mense en die rustigheid maak dit absoluut die moeite werd. Mense moet net in ag neem dat dit ongerepte natuur en natuurlik see is. So die see is onvoorspelbaar. So wees ekstra versigtig!"
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
The Estuary Guest Chalets"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
St Lucia Escape"Je kan veel ontdekken: strand, snorkelen, wildparken."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Uitspan 5"Strand en meer met cruise was wonderlik. Cape Vidal is pragtige netjiese strand vir snorkel en scuba. Kaasmakery ook baie oulik. Orals is baie vriendelike diens. Baie veilig gevoel orals."
"Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
No longer available"St Lucia Wetland Park is een van ons gunstelingbestemmings!"
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
The Bridge 19 Self-catering"Lekker bestemming met baie om te sien en doen."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Villa Mia 12"Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou. "