+8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

@ Tempo 8 is 'n knus vakansiewoonstel met sy eie privaat ingang, perfek vir reisigers, paartjies of gesinne wat 'n rustige wegbreek in Sonheuwel, Mbombela, soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n TV, lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n lugversorging. 'n Sonkragstelsel verseker dat daar geen kragonderbrekings is nie; die lugversorging mag egter nie tydens kragonderbrekings werk nie.

Wi-Fi en onderdakparkering is beskikbaar. Hierdie ligging is ideaal vir 'n oornagstop op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek, of vir 'n langer verblyf om die pragtige Laeveld-streek te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag, in en uit. Baie lekker, skoon en rustige oornag akkommodasie. Goed versorg en sal beslis weer daar oornag.
Okt 2025
Marna P
Gesin met tieners
5.0
Eenheid goed toegerus, baie netjies en skoon en baie gerieflik! Netjiese, bekostigbare verblyf!
Aug 2025
Maretha D
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, veilig. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Alta M
5.0
Netjies! Heerlik gebly, pragtig netjies en skoon!
Jul 2025
Elmien K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ervaring. Ons het baie lekker gebly en was verras met die kwaliteit verblyf in vergelyking met die prys wat ons betaal het. Die eenheid...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Truia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink @ Tempo 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Tempo Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfccb76cb4c533a642f6e7bf1dd49c01f8ef304a6e92215d54148df8a29ba7ae7423cd0d808c1ce5fb0fc3f941e75d96cf39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 8 Tempo Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499134380652 30.977582622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang