@ Athens Gastekamers
Beskrywing
Kamer 1 is 'n semi-selfsorgeenheid en ideaal vir 2 gaste. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en volledige DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, vriesgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die gratis Wifi, sowel as die heerlike stoep en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 is 'n semi-selfsorgeenheid en ideaal vir 2 gaste. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en volledige DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, vriesgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die gratis Wifi, sowel as die heerlike stoep en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is 'n semi-selfsorgeenheid en ideaal vir 2 gaste. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en volledige DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, vriesgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die gratis Wifi, sowel as die heerlike stoep en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 is 'n semi-selfsorgeenheid en ideaal vir 'n klein gesin van 4. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n groot bad. Die kombuisie is met 'n groot yskas, vriesgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, 'n muurverwarmer asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi, sowel as 'n stoep en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is 'n semi-selfsorgeenheid en ideaal vir 4 gaste. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed in die hooflsaapkamer en 2 enkelbeddens in 'n aparte area. Die enkelbeddens vorm deel van die oopplan-kombuisie en eetarea. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en volledige DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, vriesgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het privaat toegang tot die lieflike stoep en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang