@ Athens Gastekamers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hermien S - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by @Athens! Dankie vir die goeie diens!
Gerdi M - Jun 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Henk And Ronelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie stylvol en netjies en absoluut niks kort. Dankie!
Martha (marna) D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en stylvol.
Angela M - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, perfect location, safe parking, personalised service and attention.
Charlene B - Mei 2024
Algehele gradering
Beste keuse gewees.
Theresa G - Apr 2024
Algehele gradering
Our business teams, home away from home. Phenomenal place to stay for business.
Janeen V - Apr 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Eldie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik!
Derek H - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Melanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect location from which to explore Kimberly.
Alewyn B - Jan 2024
Algehele gradering
Classy.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Alewyn.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer!
Groete, Louis.
Thabang M - Apr 2024
Algehele gradering
Stay was nice.
Wiaan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Cindy A - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, lieflike stoep.
Daniël C - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie kliëntediens, rustig en veilig.
Berni C - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, gastehuis is selfs baie mooier as op die fotos.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Berni. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Louis.
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige dekor, skoon, veilige parkering, gemaklik.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Jessica. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Louis.
Mariette C - Des 2023
Algehele gradering
Sien uit om weer daar tuis te gaan!
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Mariette.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Louis.
Santie B - Aug 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en lekker.
Sune H - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, baie netjies, mooi dekor en lekker stoep.
Ursula S - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon netjiese en gemaklik.
Natasha E - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik, lekker, vriendelik en baie mooi.
Angie V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon, pragtig!
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Erika.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Louis.
Nadea N - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Madelize C - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en uitters netjiese verblyf.
Jean-mari V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Derick S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies vriendelik.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Derick.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Louis.
Anneke C - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige kamers, smaaklike dekor.
Burrie G - Jan 2023
Algehele gradering
Puik gastekamer.
Hannie W - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
André N - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, uit die raas van die stad uit.
Luzaan H - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik.
Anri P - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaapplek op pad terug uit die Kaap na Pretoria.
Lorence F - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n verwelkoming, ons sal beslis weer gebruik maak van julle.
Amanda L - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n lekker oornag.
Lees meerFreddie V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker atmosfeer.
Angelique C - Aug 2022
Algehele gradering
@Athens, waarlik 'n juweel wat jy nie mag miskyk nie.
Adel B - Jul 2022
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd.
Lana T - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful, historic house with a great host.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Thank you, Gareth.
You and your family were such a pleasure to host.
Hope to see you again soon.
Best regards,
Brenda S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie netjies en voel veilig.
Monya D - Jun 2022
Algehele gradering
Oms is hartlik verwelkom deur Louis.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Monya. Julle is altyd welkom om weer te kom. Groete, Louis.
Angela M - Jun 2022
Algehele gradering
Outstanding service and great hospitality.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Thank you for the great review. You and your family are welcome back anytime, you were wonderful guests to host. Kind regards, Louis.
Oswald L - Jun 2022
Algehele gradering
Location, location, location.
Lees meerBritney L - Mei 2022
Algehele gradering
Tranquil, beautiful and cozy.
Theresa S - Mei 2022
Algehele gradering
Great accommodation.
Elzbeth B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Laurette N - Apr 2022
Algehele gradering
Klassiek en vir seker aan te beveel.
Susan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Charmane J - Mrt 2022
Algehele gradering
The most delightful place.
Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies ek sal dit aanbeveel.
Michelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Ek wens ons kon langer bly en in elke kamer slaap!
Marcelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Just what you need for a one night stay-over.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Thank you Marcelle for your kind words. Glad you enjoyed your stay. Please visit again. Regards Louis.
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Tinus. Was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer vir ons.
Chris D - Jan 2022
Algehele gradering
Nommer 1 in Kimberley.
Gerda C - Des 2022
Algehele gradering
'n Moet oorslaap plekkie.
Lorraine S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en netjies.
Ronell C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Erika D - Jul 2022
Algehele gradering
Inkopie naweek.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Erika.
Ons hoop om julle weer eendag as gaste te kan ontvang.
Groete
Ronell C - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Marisa B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is net baie lawaaierig en jy kan alles van al die ander gaste hoor.
Jaun L - Jun 2022
Algehele gradering
Great staying at your place.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Kittie W - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gasvry, veilig.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde en dat u die verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang. Groete Louis.
Kayla V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld, baie nice.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Lamont Landbouchemies L - Nov 2021
Algehele gradering
Louis en sy personeel is werklik so vriendelik en hulpvaardig! Plekkie is silwerskoon en mooi.
Ben K - Okt 2021
Algehele gradering
Uitsekende verblyf!
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Ben. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om jul weer te ontvang.
Groete,
@Athens Gastekamers
Bronwen D - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome and beautiful.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Thank you Bronwen. So happy you enjoyed your stay. Please visit soon!
Fred V - Sep 2021
Algehele gradering
Diens uitstekend.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Fred. Ons is bly jy het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Jurie B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens. Baie behulpsaam. Eksra moeite gedoen om te help met baba en reëlings.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Jurie. Bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete.
Annelen K - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese, skoon, netjiese, gasvrye verblyf.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te ontvang!
Groete,
Louis
Orpha C - Apr 2021
Algehele gradering
Juweel in Kimberley
Ronell C - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
@ Athens Gastekamers se terugvoer
Baie dankie, Ronell. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang.
Groete,
@Athens Gastekamers.
Phillipp C - Okt 2020
Algehele gradering
Net oorgeslaap vir bergfietswedren, maar was heerlik
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang