Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Athens Gastekamers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir @ Athens Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerdi M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi M

Fabulous.

Baie gerieflike kamer en groot bonus met die buitenste patio gedeelte. Goeie diens en sentraal gelee. Regtig lekker gebly!

Henk And Ronelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk And Ronelle G

Baie stylvol en netjies en absoluut niks kort. Dankie!

Athens Gastekamers is die beste plek om na 'n lang en stowwerige pad in styl te ontspan. Dis pragtig en die span is baie gasvry en professioneel.

Martha (marna) D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha (marna) D

Gerieflik, gemaklik en stylvol.

Op kort kennisgewing kon ons gasheer ons ontvang in stylvolle verblyf. Baie dankie.

Angela M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M

Comfortable, perfect location, safe parking, personalised service and attention.

We always enjoy our stay at @ Athens Gastekamers. In fact, it's become like our home away from home. Louis and his team are amazing. 10/10 for attention to detail and personalised service.

Charlene B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Beste keuse gewees.

Stylvolle eenheid. Skoon, ruim en prakties. Veilig. Vriendelike ontvangs.

Theresa G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G

Our business teams, home away from home. Phenomenal place to stay for business.

Athens Gastekamers is always a pleasure to stay there. They go above and beyond to cater to our group's needs.

Janeen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V

Alles wat jy nodig het.

Baie mooi en gerieflik. Ek sal definitief weer hier wil bly.

Eldie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldie B

Puik!

Baie goeie keuse! Sliwerskoon! Vriendelike gasheer! Veilig!

Derek H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H

Aangenaam.

Lekker gebly, skoon en netjies.

Melanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Perfect location from which to explore Kimberly.

Close to restaurants and tourist attractions, @ Athens Gastekamers is the perfect place from which to explore Kimberley and surrounds. We had a very comfortable night's stay. The rooms are very comfortable and tastefully decorated, and the host was the perfect.

Alewyn B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn B

Classy.

@ Athens gastehuis was een van die beste en skoonste gastehuise waarin ons nog oorgeslaap het. Top kwaliteit, baie hulpvaardig, en goeie waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel!

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie, Alewyn.

Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Kom kuier gerus weer!

Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Thabang M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

Stay was nice.

Stay was nice, had a blast.

Wiaan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan N

Netjies en gerieflik.

Baie mooi gastehuis, netjies ingerig en perfek vir selfsorg. Gemaklike verblyf.

Cindy A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A

Skoon, netjies, lieflike stoep.

Baie lekker gebly by Athens Gastekamer.

Daniël C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël C

Skoon, netjies, goeie kliëntediens, rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly by @Athens. Dit was netjies, skoon en alles het gewerk.

Berni C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni C

Heerlik gekuier, gastehuis is selfs baie mooier as op die fotos.

Pragtige, baie netjiese gastehuis. Het ons dadelik laat welkom voel. Sal hierdie gastehuis definitief aanbeveel.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie, Berni. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Pragtige dekor, skoon, veilige parkering, gemaklik.

Vriendelik, privaat, skoon, netjies, goeie ligging met veilige parkering.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Jessica. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Louis.

@ Athens Gastekamers
Mariette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C

Sien uit om weer daar tuis te gaan!

Eienaar goed georganiseerd en behulpsaam! Pragtige verblyf!

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie, Mariette.

Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Santie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Stil, rustig en lekker.

Plek is vreeslik mooi, netjies, skoon en baie stil. Agterstoep het ons terdeë geniet met gemaklike banke om so bietjie te ontspan in die buitelug. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel vir enige paartjie of gesin met klein of groter kinders. Baie lekker gebly.

Sune H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H

Heerlik, baie netjies, mooi dekor en lekker stoep.

Sien sterre.

Ursula S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Skoon netjiese en gemaklik.

Baie netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie tuis gevoel. Baie dankie Athens!

Natasha E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Gemaklik, lekker, vriendelik en baie mooi.

Sien sterre.

Angie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Baie lekker.

Dankie aan die eienaar, was baie behulpsaam. Kamer mooi en skoon. Het lekker oornag.

Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Veilig, netjies, skoon, pragtig!

Sal vir seker weer daar bespreek wanneer nodig.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Erika.

Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Nadea N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadea N

Heerlik gebly.

Netjiese verblyf met baie vriendelike personeel. Ek het die detail vreeslik geniet.

Madelize C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

Pragtige, gerieflike en uitters netjiese verblyf.

Ons het die twee kamers wat uitloop op die stoep, gekry. Dit was heerlik om toegang tot die privaat stoep net vir onsself te kon hê. Alles is net so pragtig soos op die foto's en Louis is die perfekte gasheer.

Jean-mari V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari V

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie vriendelike en goeie diens. Kamers was baie netjies en skoon.

Derick S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S

Netjies vriendelik.

Baie lekker dankie, alles is skoon en netjies.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie, Derick.

Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Anneke C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke C

Pragtige kamers, smaaklike dekor.

Baie mooi detailing in die dekor ingegaan. Ons was baie tevrede met die kamer en diens. Vriendelik ontvang. Geen loadshedding. Veiligheid bewus.

Burrie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burrie G

Puik gastekamer.

Baie skoon en netjies. Ideale ligging.

Hannie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannie W

Very pleasant.

Very neat, modern and clean rooms.

André N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André N

Lekker gebly, uit die raas van die stad uit.

Kamer was baie netjies en het alles gehad wat nodig was.

Luzaan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan H

Heerlik, gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Uitstekende diens. Ons het baie veilig gevoel. Geen loadshedding gehad nie, wat 'n groot pluspunt is. Beveel beslis Athens Gastekamers aan.

Anri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P

Oorslaapplek op pad terug uit die Kaap na Pretoria.

Pragtige gastehuis. Uitstekend toegerus. Veilig vir klein kindertjies met spesiale voorsiening soos plastiekbordjies/glasies vir klein kinders. Skoon, ruim kamers en heerlike stoeparea waar mens kan sit en eet en kinders speel veilig in omheinde tuin. Vriendelike eienaar. Ons sal beslis weer daar oornag!

Lorence F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorence F

Wat 'n verwelkoming, ons sal beslis weer gebruik maak van julle.

Verwelkom deur Louis. Gasvry en behulpsaam. Ons het laat by die plek geariveer en dit het Louis geensins gepla. Baie dankie. Sien julle Vrydag weer.

Amanda L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Perfek vir 'n lekker oornag.

Die kamers is pragtig gemeubileer en die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Om met 'n gasgeiser te stort is ongelukkig nooit prakties nie. Ons was daar in die somer, dus was dit nie so erg nie, maar in die winter gaan jy stoei as die water heeltyd koud word (daar is instruksies wat ons almal noukeurig gevolg het, maar onsuksesvol). Anders as die geiser, is alles 'n wenner. Sjokoladetjies op die bed, 'n mooi kombuisie en heerlike stoep met banke.

Freddie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V

Lekker atmosfeer.

Lekker stil en rustig.

Angelique C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

@Athens, waarlik 'n juweel wat jy nie mag miskyk nie.

Nie net is Louis en sy span vriendelik en gasvry nie, maar baie behulpsaam en tegemoetkomend vandat ons daar aangekom het. Niks vir hulle was te veel om te doen vir ons nie. Die kamers is pragtig uitgelê en skoon, elkeen in sy eie styl. Die geriewe het my en my ouers se verwagtinge oortref. Ek sal @Athens aan enigeen aanbeveel. Ek sal weer en weer soontoe gaan wanneer ek Kimberley besoek.

Adel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B

Vir seker die moeite werd.

Die eienaar het ons op kort kennisgewing geakkommodeer. Dit was 'n aangename ervaring en ons sal in die toekoms weer daar oorslaap. Pragtige kamer, skoon en ruim.

Lana T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana T

Beautiful, historic house with a great host.

This is a lovely old house that has been beautifully restored by Louis. It has everything you need for a comfortable stay with children or on your own. Louise has gone out of his way to make sure we were comfortable. We would go back tomorrow!

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Thank you, Gareth.
You and your family were such a pleasure to host.
Hope to see you again soon.
Best regards,

@ Athens Gastekamers
Brenda S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie netjies en voel veilig.

Baie netjiese verblyf. Goed beveilig. Sal beslis weer daar bly en beveel dit aan.

Monya D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya D

Oms is hartlik verwelkom deur Louis.

Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles is goeie kwaliteit en veilige parkeerplek.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Monya. Julle is altyd welkom om weer te kom. Groete, Louis.

@ Athens Gastekamers
Angela M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M

Outstanding service and great hospitality.

Louis was an incredible host. The rooms at @ Athens Gasterkamers are spacious and well fitted with all necessary amenities. I would not hesitate in recommending this establishment.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Thank you for the great review. You and your family are welcome back anytime, you were wonderful guests to host. Kind regards, Louis.

@ Athens Gastekamers
Oswald L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald L

Location, location, location.

Louis was an excellent host, keeping us informed of all we needed to know. He waited for us until we arrived after 7 pm on our arrival! He put us at ease with his informative banter. The rooms were welcoming and comfortable. Everything worked. Clean and neat as a pin. No intrusive noise. . Was cold when we arrived but soon warmed with our presence with the help of the panel heater and of course the electric blanket. Wonderful, imaginative use of decor. Our car was safe with on-site undercover parking. Beautiful landscaping both on the property and the Park opposite. God willing, we will visit again.

Britney L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney L

Tranquil, beautiful and cozy.

It was a pleasure to stay with Athens, will visit again.

Theresa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Great accommodation.

What a great stay. Beautiful rooms and kitchen area with all the amenities needed for a comfortable stay. Easy access and in a very good location near restaurants. Will definitely stay there again. The host was wonderful, thanks Louis.

Elzbeth B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth B

Pragtige plek.

Athens Gastekamers het ons met ope arems ontvang en ons sal beslis weer daar oornag.

Laurette N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette N

Klassiek en vir seker aan te beveel.

Wat 'n heerlike oorslaap by @Athens. Die eenheid is so mooi en netjies en die dekor iets vir die oog. Na 'n lang reis, was die stoep vir seker 'n aanwins vir lekker ontspan. Louis se diens is uitstaande en @Athens is vir seker aan te beveel.

Susan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Heerlik.

Baie aangename eienaar. Vriendelik ontvang. Heerlik gebly! Ligging was perfek.

Charmane J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmane J

The most delightful place.

We thoroughly enjoyed our short stay. The place was as neat as a pin, fully equipped for longer stays, a super comfy bed with lovely linen. Highly recommended and on our list of return accommodation.

Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie netjies ek sal dit aanbeveel.

Dekor is baie mooi, en alles is goed ingerig.

Michelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Ek wens ons kon langer bly en in elke kamer slaap!

Keurig versier en so gemaklik. Wow is 'n te klein woord om ons ondervinding by @ Athens te beskryf. Louis, ek wens julle die allerbeste toe en sal spesiaal Kimberley toe kom om by julle te kom bly.

Marcelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle B

Just what you need for a one night stay-over.

Very nice self-catering unit in an upmarket Kimberley neighbourhood. Very efficient, modern interior with small kitchen and beautiful, spacious bathroom. The owners are very helpful. We stayed in the annexe near their house. The neighbouring house is recently completely renovated and has 4 guest rooms.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Thank you Marcelle for your kind words. Glad you enjoyed your stay. Please visit again. Regards Louis.

@ Athens Gastekamers
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus R

Slegs oorgeslaap.

Baie netjies. Goeie ontvangs. Eienaar altyd bereid om te help.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Tinus. Was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer vir ons.

@ Athens Gastekamers
Chris D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Nommer 1 in Kimberley.

Louis sal altyd op kortkennisgewing help en die geriewe is van bostaande gehalte. Louis is persoonlike betrokke en passievol oor die bedryf. As Louis nie volbespreek is nie, sal ons nie elders tuisgaan in Kimberley. Welgedaan.

Gerda C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

'n Moet oorslaap plekkie.

Dankie vir die baie lekker oorbly, vriendelike diens en 'n baie oulike plekkie. Geriewe was perfek vir ons oorslaap en sal beslis aanbeveel.

Lorraine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Rustig, veilig, skoon en netjies.

Baie vriendelike diens. Kamers is ruim, skoon en netjies. Baie mooi dekor detail vir 'n welkome huislike atmosfeer. Die lekker banke op die stoep is waar ek meeste van my tyd deurgebring het. Goeie waarde vir geld.

Ronell C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Heerlik.

Heerlike skoon kamers en vriendelike diens.

Erika D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Inkopie naweek.

Baie mooi plek. Netjies, modern, skoon. Die feit dat mens kan Netflix kyk is 'n plus punt. Sal beslis weer daar gaan bly.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Erika.
Ons hoop om julle weer eendag as gaste te kan ontvang.
Groete

@ Athens Gastekamers
Ronell C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell C

Heerlik.

Heerlike skoon kamer. Lafenis na 'n lang reis.

Marisa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B

Dit is net baie lawaaierig en jy kan alles van al die ander gaste hoor.

Sien sterre.

Jaun L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun L

Great staying at your place.

Beautiful facility. Would encourage a bit more privacy around door post as we could hear other guests in the house but otherwise very nice.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kittie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie W

Netjies, gasvry, veilig.

Ons het die aand laat arriveer, Louis het ons kort-kort gekontak om seker te maak ons is nog veilig op die pad. Sy ontvangs was baie gasvry. Ons het 'n baie mooi, stylvolle kamer gekry om in te slaap met die mooiste dekor en baie goeie beddegoed. Dankie Louis, ons sal beslis weer by julle slaap.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde en dat u die verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang. Groete Louis.

@ Athens Gastekamers
Kayla V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla V

Netjies, waarde vir geld, baie nice.

Baie skoon en netjies.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde ons is bly julle het jul verblyf geniet.

@ Athens Gastekamers
Lamont Landbouchemies L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont Landbouchemies L

Louis en sy personeel is werklik so vriendelik en hulpvaardig! Plekkie is silwerskoon en mooi.

Was besig om te verf buite by die stoepie. Kon dus nie die stoepie gebruik nie, maar is seker dit gaan mooi lyk as dit klaar is. Stel voor elke bedlamp kry sy eie skakelaar.

Ben K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Uitsekende verblyf!

Lekker groot kamer en badkamer met lekker selfsorggeriewe. Vriendelike en gasvrye diens – dankie Louis. Uitsekende verblyf!

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Ben. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om jul weer te ontvang.
Groete,
@Athens Gastekamers

@ Athens Gastekamers
Bronwen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen D

Awesome and beautiful.

Very nice place. Happy with the area as well as the service.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Thank you Bronwen. So happy you enjoyed your stay. Please visit soon!

@ Athens Gastekamers
Fred V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V

Diens uitstekend.

Kamer baie netjies, skoon met al die nodige geriewe.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Fred. Ons is bly jy het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete

@ Athens Gastekamers
Jurie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B

Uitstekende diens. Baie behulpsaam. Eksra moeite gedoen om te help met baba en reëlings.

Ons het met 'n baba uit die hospitaal gekom. Athens het baie moeite gedoen met reëling en die kamer om dinge vir ons te vergemaklik.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Jurie. Bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete.

@ Athens Gastekamers
Annelen K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K

Fantastiese, skoon, netjiese, gasvrye verblyf.

Die eenheid was baie stylvol gemeubileer en baie skoon en netjies. Dankie vir lieflike skoon beddegoed. Heerlike ontbyt was 'n verrassing elke oggend in die yskas. Ons kom vir seker weer terug.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te ontvang!
Groete,
Louis

@ Athens Gastekamers
Orpha C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpha C

Juweel in Kimberley

@Athens is die perfekte oornagverblyf en route van Gauteng na die Weskus. Die kamers is uiters keurig en modern met net die beste afwerking en aandag aan detail. 'n Definitiewe aanbeveling.

Ronell C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Gerieflike, netjiese verblyf.

Sal definitief aanbeveel.

@ Athens Gastekamers se terugvoer

Baie dankie, Ronell. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang.
Groete,
@Athens Gastekamers.

@ Athens Gastekamers
Phillipp C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillipp C

Net oorgeslaap vir bergfietswedren, maar was heerlik

Die slaapbank was effe klein vir my lang vriend, maar andersins het ons lekker gebly daar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e8aa4e0630e79979d0c7a2f669c9d20327d7091e326769a9fcbe11202236ff1a688b8cac86f382518c19fe4c7a23ea17ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 3 Athens Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74924 24.7835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang