Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Athens Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Athens Gastekamers in Kimberly bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met lugversorging en is met verhit-en-eet-geriewe toegerus.

Elke eenheid het sy eie kombuisie met 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenhede het ook 'n TV teen die muur met Netflix, Showmax en volledige DStv. Daar is ook gratis WiFi.

Badhanddoeke en toiletware word voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gerdi M
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. Baie gerieflike kamer en groot bonus met die buitenste patio gedeelte. Goeie diens en sentraal gelee. Regtig lekker gebly!
Jun 2024
Henk And Ronelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stylvol en netjies en absoluut niks kort. Dankie! Athens Gastekamers is die beste plek om na 'n lang en stowwerige pad in styl te ontspan. Dis pr...
Sien meer
Jun 2024
Martha (marna) D
5.0
Gerieflik, gemaklik en stylvol. Op kort kennisgewing kon ons gasheer ons ontvang in stylvolle verblyf. Baie dankie.
Mei 2024
Angela M
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, perfect location, safe parking, personalised service and attention. We always enjoy our stay at @ Athens Gastekamers. In f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Charlene B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste keuse gewees. Stylvolle eenheid. Skoon, ruim en prakties. Veilig. Vriendelike ontvangs.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink @ Athens Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e8aa4e0630e79979d0c7a2f669c9d20327d7091e326769a9fcbe11202236ff1a688b8cac86f382518c19fe4c7a23ea17ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 3 Athens Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74924 24.7835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang