Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Cottage 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

@ Home Cottage 2 is 'n lieflike kothuis in die bekende dorpie Hartenbos en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf naby die hoofstrand en ATKV Hartenbos soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien in die badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.

Die kothuis lei na 'n tuin met sitplek, 'n klimraam, 'n swaai, 'n braai-area en 'n buitestort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41944a6fe03db864344707a45eeacf60aac0a53acfb697314db135f48ccd28707d4bb8c81f9faadba9315df3c924df38cffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 6 mense 7 Graaff-Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123288 22.1126321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang