Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Cottage 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

@ Home Cottage 2 is 'n lieflike kothuis in die bekende dorpie Hartenbos en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek binne maklike bereik van die hoofstrand en ATKV Hartenbos.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Wasmasjien is beskikbaar in die badkamer vir ekstra gerief.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel is in die kombuis geleë. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke en 'n etenstafel in.

Die kothuis maak oop op 'n tuin met buitesitplek, 'n oerwoudgimnasium, 'n swaai, 'n braai-area en 'n buitestort. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41944a6fe03db864344707a45eeacf60aac0a53acfb697314db135f48ccd28707d4bb8c81f9faadba9315df3c924df38cffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 6 mense 7 Graaff-Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123288 22.1126321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang